
UITEINDELIK! ’n BOEK IN AFRIKAANS WAT JOU SAL LAAT LAG SONDER GIGGELGRAS
|
TITLE:
LANGUAGE:
AUTHOR:
GENRE:
PRICE:
ISBN:
PAGE EXTENT:

|
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Afrikaans
Chopper Charlie & Griffin
Humour/Contemporary issues
R95
9781920137274
144
|
|
BOOK DESCRIPTION
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos is the Afrikaans take on the best-selling Is It Just Me Or Is Everything Kak? Which is to say… dit kla oor allerlei goed wat gewone Suid-Afrikaners ’n akute pyn in die agterstewe gee. Alhoewel die Afrikaanse titel losweg gebaseer is op die suksesvolle Engelse weergawe is, die onderwerpe, humor en styl doelbewus aangepas vir die Afrikaanse leser. Meer as 150 aspekte van vandag se lewe loop kwaai deur insluitende die AWB, Blou Bul ondersteuners, call centres, Eskom, gholf op TV, lapswaaiers, Oppikoppi boneheads, Saffas, Star Wars junkies, Telkom, Joost van der Westhuizen, Vereeniging, witmense met dreadlocks en talle ander…
Kliek hier om die inhoud en ekstrak te lees.
|
ABOUT THE AUTHORS
Chopper Charlie en Griffin is die mense agter die suksesvolle Afrikaanse blog www.watkykjy.co.za. Lees meer oor die boek op www.alles.co.za. Hierdie is hulle eerste boek. |
REVIEWS
“I laughed myself stukkend. There’s something about whingeing in Afrikaans with a wry grimace and a light pen that warms my little South African heart. And these boys are GOOD – you can almost hear the swigs of Windhoek between sentences. I don’t read much Afrikaans, so I was a little intimidated when it landed on my desk, but it’s terribly readable. In fact, order it immediately and send it to all your whiney ex-SA/ newly Brit friends to leave in their bathrooms, so every time they have a pee and a flick-through they’ll miss home something horrible” – Women24 (Book of the month)
“Satiriese vernuf van die boonste speseryrak” – Beeld
“Een van die oorspronklikste terugsit-en-lekkerlag-boeke wat jy ooit sal geniet” – LitNet
|
| |
|